Meer as 1 700 mense is volgens die BBC dood en 3 400 beseer, soos berig deur Mianmar se militêre regering. Die episentrum was ...
Hy sê hulle gaan oor die volgende paar weke meer polisiebronne ontplooi om bendegeweld te bekamp. Die fasiliteit waar die dwelms vandag uitgebrand is, voldoen aan alle regulasies om te verseker dat ...
Intussen het die Wes-Kaapse polisiehoof, lt. gen. Thembisile Patekile, gesê dit is nie nodig om die weermag in Kaapstad te ontplooi nie, nadat onlangs vrygestelde misdaadstatistieke wys dat daar ...
FACSA het in die mediaverklaring gesê, die Wes-Kaapse polisiekommissaris, lt. genl. Thembisile Patekile, moet na vore kom met bewyse, dat die dit nodig is vir die weermag om op die Kaapse Vlakte ...
Die ministerie wil dus sekere kwessies aanpak wat dalk oorgesien of verkeerd deur besoekers aan die land se nasionale parke verstaan word. Muyunda het gesê die gebruik van hommeltuie word nie sonder ...
‘n Vliegtuig met drie kritiek beseerde soldate het gisteraand geland. Die soldate is beseer in gevegte tussen die M23 rebelle en die Kongolese weermag in die ooste van die land. Veertien ...
Tydens die diktatuur is verskeie kunstenaars en opponente vermoor en sommige moes selfs Brasilië verlaat om vergelding van die weermag te vermy. Eunice Paiva het lewe gekry in 'n vertoning deur ...