Óf minister Angie Motshekga lieg óf die generaals lieg vir haar as hulle sê ons soldate in die Demokratiese Republiek die ...
Oekraïense owerhede het 'n aanval deur Russiese hommeltuie op die Kiëf-streek, wat sterftes en beserings sou veroorsaak het. Oekraïense oorlog, Russiese hommeltuie oor die Kiëf-streek: ten minste 2 ...
Die Minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê die gebruik van hommeltuie by verskeie grensposte, het ‘n groot bydrae gelewer om te verhinder dat mense die land onwettig binnekom tydens die ...
Die landbou-organisasie Saai het sy kommer uitgespreek oor die Eskom-tariefverhogings en sê dit stel boere se volhoubaarheid in gevaar. Die voorsitter van Saai, Theo de Jager, sê in ‘n verklaring dit ...
Nasionale Diensplig-veterane in Suid-Afrika word nie na waarde geag nie, aangesien die weermag waarin hul gedien het, deel was van die regime wat direk in teenstand was met die huidige regering.
Die straat is gesluit terwyl die brandweer in samewerking met die weermag die brand onder bedwang probeer bring het. Volgens Jerling het die huis nog oor die naweek, Saterdag en Sondag gesmeul.
Wat ons albei doen, is afhanklik van ons spesialis-invoegingsvaardighede in die lug, waarvan valskermloop een is, en watter beter manier om ons verhouding te begin, is daar as om te oefen hoe ons op ...
“Die gebruik van hierdie hommeltuie op ’n loods-basis by net vyf hawens van toegang, het gelei tot die opsporing van 2 188 bykomende mense wat probeer het om ons land onwettig binne te kom,” het hy ...
Julius Malema, leier van die EFF, wat nie deel van die RNE is nie, het Dinsdag op ’n mediakonferensie gesê die weermag-roetine moenie deel van vanjaar se verrigtinge wees nie. Malema het aangevoer dat ...
En toe was tieners soos: “Op die oomblik beskerm dit my net teen meisies.” – Jimmy Fallon Die dokter lees my uitgebreide mediese verslag deur. Toe kyk hy op en sê vir my: “Jy lyk regtig beter in ...