资讯

Die feit dat die Trump-administrasie nie bereid was om met hom te vergader nie maar wel na AfriForum, die Solidariteit-beweging en selfs die DA geluister het, wys net watter bedoelings hulle met ...
Die man, net bekend as Johan, is glo ’n siener. Kelly het glo vertel dat die man aan haar gesê het, sy moet gou speel, want haar kind is op ’n boot in ’n container op pad na Wes-Afrika. “Toe ek haar ...
Suid-Afrika is op onbekende terrein ná onenigheid oor die voorgestelde begroting. Die regering van nasionale eenheid is steeds erg verdeeld oor die begroting, wat uiteindelik ná ’n maand opnuut ...
Instagram/ Natasha Joubert Op Sondag, 25 Februarie, het Mej. Suid-Afrika 2023, Natasha Joubert, die fantastiese nuus gedeel dat sy en haar kêrel, Enrico Vermaak, verloof geraak het. "Ja vir ...
Amerika het nou duidelik uitgespel wat die “probleme” is wat hy met Suid-Afrika het en dat die Amerikaanse regering deur “diplomasie” daarna mik om “beleidsveranderinge” in Suid-Afrika teweeg te bring ...
Huldeblyke en boodskappe van medelye stroom steeds in. Dié Molotopad is as die gevaarlikste pad in Suid-Afrika aangewys. Minister Barbara Creecy het verlede jaar gesê dat daar beduidende ...
Amerika het duidelik ‘n finale streep in die sand getrek toe hy Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, sonder seremonie uit die land geskop het. Die boodskap van Amerika se minister ...
'n Kommandowurm wat in die Klipdrift-omgewing naby Fochville gesien is. Kommandowurm uitbrake is volgens die Gautengse Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling reeds in ...