Met sy musiektalent het hy al verskeie lande, waaronder Duitsland, Australië, Singapoer en Amerika, besoek. Hy sê hoewel hy in ’n Christelike huis grootgeword het, was kerk net ’n plek waar hy moes ...