资讯
Vrystaat Landbou het hul waardering uitgespreek teenoor boere regoor die provinsie. In ’n spesiale Paasboodskap het Gernie ...
“Mense dink modelwerk is sommer net nog ’n stokperdjie. Op internasionale vlak raak dit meer ingewikkeld – daar moet verhoog ...
Hy het vir 31 jaar oorsee gewoon en gewerk, maar Suid-Afrika het geroep. "Ek het vir my vrou gesê [Rob se tweede vrou, Katie, is 'n pediater en gebore Nieu-Seelander] dis tyd vir 'n verandering ...
Wandile Sihlobo, hoofekonoom van Agbiz, meen tot op hede het die VSA nie voldoende amptelike leiding gegee oor die spesifieke tariefvlakke per produk nie, wat dit vir Suid-Afrika uiters moeilik maak ...
In die wêreld van Suid-Afrikaanse joernalistiek staan min name so prominent soos dié van Bun Booyens. Hy het grootgeword in ’n familie van storievertellers en altyd in die joernalistiek belanggestel. ...
Aktiviste en die geliefdes van 'n sesjarige dogtertjie, wat verlede Oktober in Soweto verkrag en verwurg is, wil weet of daar nog geregtigheid in Suid-Afrika is. Die 24-jarige Mosambieker wat vir ...
DIE “baie slegte dinge” wat in die land gebeur, het nou gemaak dat die Amerikaanse president, Donald Trump, Suid-Afrika met ’n 30% heffing op invoertariewe geslaan het. Trump kan steeds nie bewyse ...
Striemende konsepregulasies betreffende vuurwapenbesit en -gebruik vir die private sekuriteitsbedryf in Suid-Afrika sal alle Suid-Afrikaners meer weerloos laat teen misdaad. Die private ...
Die skroewe van Amerikaanse sanksies teen Suid-Afrika word reeds stywer gedraai en die ANC in die regering van nasionale eenheid (RNE) moet hiervan kennis neem ...
En well done vir hom dat hy die VSA basies die middelvinger gewys het deur te sê dat ons nie geboelie sal word nie. Soos hy gesê het, Suid-Afrika se verhouding met die VSA die laaste dekades was nie ...
Ringkop in motorsport in hof nadat hy na bewering met twee kleutersussies lol Nat Paasnaweek oor binneland en die suide verwag VS-boer gooi vullis in munisipale kantoor: ‘Julle moet ’n bietjie kom ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果