资讯

Na die oorlog het hy en Marr help fondse insamel vir gewonde soldate. Terug in Suid-Afrika is Jackie met volle eer ontslaan. Hy is in 1921 dood na ’n hartaanval tydens ’n donderstorm.
Striemende konsepregulasies betreffende vuurwapenbesit en -gebruik vir die private sekuriteitsbedryf in Suid-Afrika sal alle Suid-Afrikaners meer weerloos laat teen misdaad. Die private ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
DIE “baie slegte dinge” wat in die land gebeur, het nou gemaak dat die Amerikaanse president, Donald Trump, Suid-Afrika met ’n 30% heffing op invoertariewe geslaan het. Trump kan steeds nie bewyse ...
VAN sosiale media tot die planke ... Sohail Booyse en Aunty Cheryl is oppie verhoog by die KKNK. As jy nostalgies wil ...
Suid-Afrika, wat tans die grootste Afrika-uitvoerder na die VSA is, het sy kommer uitgespreek en gesê dit wil so gou moontlik nuwe handelsbepalings met Washington bespreek. Kenia, wat relatief lae ...