Die organisasie vir tradisionele leiers, Contralesa, sê hy hoop vandag se staatsrede sal aandag gee aan ‘n dreigement deur die Amerikaanse president, Donald Trump dat hy befondsing aan Suid-Afrika wil ...
Die Minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola sê Suid-Afrika sal voortgaan om met die Amerikaanse regering in gesprek te tree. Dit volg nadat die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake ...
Die polisie sê bykans vier duisend verdagtes is van Oktober tot einde Desember verlede jaar landwyd in hegtenis geneem vir verkragting en poging tot verkragting. Die nasionale polisiekommissaris, ...
Die polisie in die Oos-Kaap ondersoek die moord op twee mans wat in Motherwell in Gqeberha doodgeskiet is. Die woordvoerder, Sandra Janse van Rensburg, sê die polisie het gister inligting ontvang van ...
Internetgebruikers kan ingevolge die gemenereg mede-aanspreeklik gehou word vir lasterlike en rassistiese kommentaar, wat deur iemand anders op hulle Facebook-profiele en blogs gemaak word.
Daar is hoë verwagtinge oor President Cyril Ramaphosa se agtste staatsrede wat binne enkele oomblikke begin. Dit is die eerste staatsrede sedert die Regering van Nasionale Eenheid tot stand gekom het ...
‘n 41-Jarige man en sy vrou is in hul motor by Kingsley in KwaZulu-Natal doodgeskiet. Onbekende aanvallers het op die R34 tussen Utrect en Vryheid op die egpaar geskiet. Albei is op die toneel dood ...
Die Suid-Afrikaanse reguleringsowerheid vir gesondheidsprodukte, Sahpra, sê mense wat met die Johnson en Johnson entstof ingeënt word, moet onmiddellik enige newe-effekte aanmeld. Saphra se voorsitter ...
ArcelorMittal Suid-Afrika, oftewel Amsa, sê hy het bloot nie die aptyt om enige verdere finansiële risiko te dra nie. Die maatskappy het vandag aangekondig dat die sluiting van sy langstaalfabrieke ...
Die departement van Onderwys in die Wes-Kaap sê hy is hoopvol dat ‘n mate van normaliteit eersdaags in die provinsie se onderwyssektor sal terugkeer. Dit volg op die minister van Onderwys, Angie ...
Die Presidensie het bevestig dat President Cyril Ramaphosa gister met die miljardêr Elon Musk geskakel het, wat optree as ‘n raadgewer vir die Amerikaanse president, Donald Trump. Volgens die ...
Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, het bevestig dat die party se sekretaris-generaal, Ace Magashule, Saterdag voor die integriteitskomitee sal verskyn. Ramaphosa het terugvoering gegee na afloop van ...