资讯

Nadat hulle in ʼn ongeluk betrokke was, moes ʼn ma en seun hoor daar is nie hulp beskikbaar nie aangesien die brandweer se reddingskake glo gesteel is, en beide die staatshospitaal se ambulanse stukkend ...
’n Onlangse verslag van die Namibiese korrektiewe dienste (NCS) het aan die lig gebring dat die regering oor die afgelope drie jaar meer as N$118 miljoen aan kos vir 4 ...
Die Chinese ambassadeur in Namibië, Zhao Weiping, het onlangs president Netumbo Nandi-Ndaitwah by Staatshuis besoek.Tydens die amptelike hoflikheidsbesoek het Zhao ook ...
“Die een ding waaroor ek spyt is, is dat die mense wat die meeste geraak is [deur die visumregime] die opregte mense is wat van Namibië af kom. Die regeringsministers, ...
Die eienaars van die Langer Heinrich-uraanmyn, Paladin Energies, staar ’n klasaksie in die gesig met aandeelhouers wat in die Victoria-hooggeregshof in Australië aandring ...
Die omgewings- en maatskaplike impakstudie vir die voorgestelde ontwikkeling van die Venus-olieveld in Blok 2913B aflandig van suidelike Namibiese kus is aan die gang en ...