DIE voormalige nasionale woordvoerder van die EFF, dr. Mbuyiseni Ndlozi, het amptelik van dié party bedank. Ndlozi is vroeër voor die Red Berets se verkiesingskonferensie laas jaar, uit die party gesk ...
IN ’n poging om onwettige dwelmhandel hok te slaan, het die polisie Saterdag op ’n flat in Main Road, Wynberg afgekom, waar hulle op Dixin-skale en ’n onbekende bedrag kontant afgekom het.
INWONERS van die Noord-Kaap is in rep en roer ná die verdwyning van die 14-jarige David Waterboer wat op Vrydag 7 Februarie, vermis geraak het. Die Nababeep-polisie vra nou hulp en bystand van die pub ...