Marius van Reeuwyk, SAAWIA inspekteur vir diere welwillendheid, met een van sy Jack Russell honde, Bella. Marius van Reeuwyk (56) is al vanaf sy kinderjare lief vir diere. Dit kom van sy grootwordjare ...